film
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| film | films |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| filmpie | filmpies |
- Die film van olie op die water gee 'n reënboogeffek.
- "Stuart Little" is 'n bekende film.
- Het jy dit op film? Ja, ek het dit op my hardeskyf gestoor.
- Met die koms van die digitale kamera het film grootliks in onbruik verval.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | film |
| Verlede Tyd | ek | het gefilm |
- Beelde op film vaslê.
- Ons film môre die laaste toneel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor film.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | film m | films |
| Verkleinwoord | filmpje | filmpjes |
- Hulp:IPA: [fɪlm]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen
- gebiedende wys van filmen
- 1.: Ik film.
- 2.: Film je?
- 3.: Film!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Kuns in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Kuns in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands