roman
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| roman | romans |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| romantjie | romantjies |
- ro•man
- (letterkunde) 'n Lang storie in boekvorm; lang prosaverhaal.
- (visse)
Chrysoblephus laticeps, 'n rooierige soort seevis.
- Die kernelemente van die roman is die karakters, tyd, ruimte, en gebeure.
- Die roman is 'n gewilde hengelvis, maar word selde van die land af gevang.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roman.