ruiterpad
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruiterpad | ruiterpaaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ruiterpaadjie | ruiterpaadjies |
- rui•ter•pad
- (perdry) 'n Spesiale grondpad waarop ruiters met hulle perde kan ry.
- Ruiterpaaie is gewoonlik van ander paaie verwyder, sodat ruiters hulle nie oor verkeer of ander padgebruikers hoef te bekommer nie, en ruiters ook nie motorvoertuie ophou nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruiterpad.