sangvoël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sangvoël | sangvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sangvoëltjie | sangvoëltjies |
| Beeldboek | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- sang•voël
- (voëls) Lid van die orde
Passeriformes, 'n groot orde van moderne voëls wat kleinerig is en meestal goed kan sing.
- Die dikbekraaf se snawel van 8-9 cm lank, die grootste van enige sangvoël.
| Vertalings: sangvoël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sangvoël.





