roofvoël
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| roofvoël | roofvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| roofvoëltjie | roofvoëltjies |
| Beeldboek | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- roof•voël
- (dierkunde) 'n Voël wat gewoonlik vleisetend is en tot die
Accipitriformes en die
Falconiformes behoort.
- Roofvoëls het skerp sintuie wat hulle hul prooi help opspoor.
| Vertalings: roofvoël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roofvoël.





