loopvoël
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loopvoël | loopvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| loopvoëltjie | loopvoëltjies |
| Beeldboek | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- loop•voël
- (dierkunde) 'n Voël wat nie kan vlieg nie en gewoonlik tot die
Palaeognathae behoort.
- Loopvoëls kan baie groot word.
| Vertalings: loopvoël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor loopvoël.





