Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [ˈsχɛŋ.kə(n)]
-
Stamtye
|
schenken |
schonk |
geschonken
|
Tydvorme
|
Persoon |
Teenwoordige Tyd |
Verlede Tyd
|
ik |
schenk |
schonk
|
jij, u |
schenkt
|
hij, zij, het |
schenkt
|
wij, jullie, zij |
schenken |
schonken
|
Gebiedende Wys |
Voltooide deelwoord |
Onvoltooide deelwoord
|
schenk |
geschonken |
schenkend
|
|
- Gee; skenk; 'n groot bydrae lewer
- Dubbeloorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- Bedrywend: «Hij heeft het aan een museum geschonken.»
- Hy het dit vir 'n museum geskenk.
- Lydend: «Het is door hem aan een museum geschonken.»
- Dit is deur hom aan 'n museum geskenk.
- Meewerkend, pseudopassief: «Het museum kreeg dit van hem geschonken.»
- Die museum het dit van hom as 'n geskenk ontvang.
Stamtye
|
schenken |
schonk |
geschonken
|
Tydvorme
|
Persoon |
Teenwoordige Tyd |
Verlede Tyd
|
ik |
schenk |
schonk
|
jij, u |
schenkt
|
hij, zij, het |
schenkt
|
wij, jullie, zij |
schenken |
schonken
|
Gebiedende Wys |
Voltooide deelwoord |
Onvoltooide deelwoord
|
schenk |
geschonken |
schenkend
|
|
- Skink; 'n vloeistof uitgiet
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- «Hij schonk de wijn in 'n glas.»
- Hy het die wyn in 'n glas geskink.