seisoen-kraking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

seisoen +‎ kraking
Enkelvoud Meervoud
  seisoen-kraking     -  

Woordafbreking

sei•soen-kra•king

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(materiaalkunde) 'n Vorm van spanningskorrosie-kraking (SKK) onder seisoensinvloede

    Voorbeeldsinne

Seisoen-kraking is eerste gevind by koudverwerkte geelkoper ('n legering van koper en sink) in tropiese klimate.[1]

    Hiperonieme

Spanningskorrosie-kraking

Verwysings

  1. DA Jones. Principles and Prevention of Corrosion (2nd Edition) Prentice-Hall. 1996, p 261