sekretarisvoël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sekretarisvoël

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sekretarisvoël     sekretarisvoëls  

Uitspraak

   
(lêer)
se•kre•ta•ris•vo•el

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (voëls) op Wikispecies Sagittarius serpentarius 'n Roofvoël wat in Suid-Afrika voorkom

    Voorbeeldsinne

  1. 'n Sekretarisvoël is Dinsdag in 'n haglike toestand in Kroonstad in die Vrystaat aangetref nadat hy glo 'n geruime tyd in 'n hok sonder water en voldoende kos aangehou is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    sekretarisvoël
Engels: secretary bird(en)
Nederlands: secretarisvogel(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sekretarisvoël.

Verwysings