sens

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sens | sense |
Uitspraak
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (landbou) (gereedskap) Werktuig met 'n geboë lem, steel en twee handvatsels waarmee graan geoes of lang gras gesny word.
Voorbeeldsinne
- Die sens is grootliks deur masjiene vervang en word vandag eerder met die skoppensboer geassosieer.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: sens | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sens.