Gaan na inhoud

seis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Seis.
Enkelvoud Meervoud
  seis     seise  
   
(lêer)
(landbou) (gereedskap) Werktuig met 'n geboë lem, steel en twee handvatsels waarmee graan geoes of lang gras gesny word.
Die seis is grootliks deur masjiene vervang en word vandag eerder met die skoppensboer geassosieer.

    Sinonieme

sens

    Vertalings

  Vertalings:    seis
Engels: scythe(en)
Nederlands: zeis(nl)


Telwoord (pt)
0
1 11 10 100 103
2 12 20 200 106
3 13 30 300
4 14 40 400
5 15 50 500
6 16 60 600
7 17 70 700
8 18 80 800
9 19 90 900
Hulp:IPA: [sɜiʃ]
Ses