sindiotakties
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | sindiotakties | sindiotaktiese | sindiotakties |
Woordafbreking
- sin•dio•tak•ties
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (chemie) Wat se sygroepe afwissel in posisie.
Voorbeeldsinne
- Die sidiotaktiese vorm van polistireen is 'n semikristallyne vastestof met 'n smeltpunt van 270 °C.
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|