Gaan na inhoud

skadelik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skadelik     skadelike     skadeliks    
Vergrotend   skadeliker     skadelikers  
Oortreffend   skadelikste  
ska•de•lik
Nadelig; wat tot skade/verlies lei; nie voordelig nie.
'n Rekenaarvirus is 'n toepassing wat skadelik vir rekenaars is.

    Antonieme

onskadelik, skadeloos
skadelikheid

    Vertalings

  Vertalings:    skadelik
Engels: disadvantageous(en), harmful(en), damaging(en), detrimental(en)
Nederlands: schadelijk(nl)