skootrekenaar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skootrekenaar | skootrekenaars |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skootrekenaartjie | skootrekenaartjies |
- skoot•re•ke•naar
- (rekenaarwetenskap) Rekenaar wat mens kan ronddra op die skoot kan oopgeslaan om daarop te werk.
- 'n Skootrekenaar het basies dieselfde komponente as 'n persoonlike rekenaar, maar is afgeskaal om dit kleiner te maak.
| Vertalings: skootrekenaar | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skootrekenaar.