Gaan na inhoud

skree

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die skreeu, deur Edvard Munch.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skree  
Verlede Tyd  ek  het geskree    
Teenwoordige deelwoord skreeuend     
  1. Gil; hardop uitroep, dikwels 'n gevolg van pyn, angs, skrik of woede.
  2. 'n Babatjie wat hardop huil.
  3. (dieregeluid) Die geluid wat jakkalse, kiewiete of sonbesies maak.[1]
  1. Hy skree soos 'n meisie toe die baksteen op sy toon val.
  2. Die babatjie skree verskriklik.
  3. 'n Jakkals skree in die nag.
skreeu
Moord en brand skree (baie lawaai maak).
Moenie hoera skree voor jy oor die brug is nie (moenie te bly raak as jy nog nie die uitslag gekry het nie).

    Vertalings

  Vertalings:   1. Gil, uitroep.
Engels: shout(en), cry(en)
Nederlands: schreeuw(nl)
Xhosa: khala
Enkelvoud Meervoud
  skree    
'n Harde gil.
Toe sy die muis sien, gee sy een skree en hardloop weg.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yell(nl), scream(en)
Nederlands: schreeuw(nl)