skreeu
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skreeu |
| Verlede Tyd | ek | het geskreeu |
| Teenwoordige deelwoord | skreeuwend | |
| Verlede deelwoord | geskreeuwde | |
- Gil; hardop uitroep, dikwels 'n gevolg van pyn, angs, skrik of woede.
- 'n Babatjie wat hardop huil.
- (dieregeluid) Die geluid wat jakkalse, kiewiete of sonbesies maak.[1]
- Hy skreeu soos 'n meisie toe die baksteen op sy toon val.
- Die babatjie skreeu verskriklik.
- 'n Jakkals skreeu in die nag.
- Moord en brand skreeu (baie lawaai maak).
- Moenie hoera skreeu voor jy oor die brug is nie (moenie te bly raak as jy nog nie die uitslag gekry het nie).
| Vertalings: 1. Gil, uitroep. | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skreeu | — |
- 'n Harde gil.
- Toe sy die muis sien, gee sy een skreeu en hardloop weg.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|