Gaan na inhoud

skêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Skêr.
Enkelvoud Meervoud
  skêr     skêre    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skêrtjie     skêrtjies  
Hulp:IPA: [skɛ̞ːɾ]
(gereedskap) Gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word.
'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: scissors(en)
Nederlands: schaar(nl)
Sotho (Suid-): sekere(st)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skêr.