Gaan na inhoud

sekere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   seker    sekere       
Vergrotend   sekerder     
Oortreffend   sekerste  
   
(lêer)
se•ke•re
Attributiewe vorm van seker.
'n Woordeboek is 'n naslaanboek waarin die betekenis van die woorde van 'n sekere taal, of 'n sekere aspek van 'n taal, weergegee word.

    Antonieme

onsekere

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: some(en), certain(en)
Nederlands: zekere(nl)