slaapkamer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Slaapkamer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  slaapkamer     slaapkamer    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slaapkamertjie     slaapkamertjies  

Woordafbreking

slaap•ka•mer

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Vertrek, met beddens, waar mense gewoonlik snags slaap.

    Hiperonieme

kamer, vertrek

    Holonieme

huis

    Vertalings

  Vertalings:   
Deens: soveværelse(da)
Engels: bedroom(en)
Frans: chambre à coucher(fr)
Nederlands: slaapkamer(nl)