vertrek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vertrek | vertrekke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vertrekkie | vertrekkies |
- Hulp:IPA: [fərˈtræːk]
-
(lêer)
- ver•trek
- Kamer in 'n huis of gebou; 'n afgeslote deel van 'n woning.
- Ons moet 'n ekstra vertrek aanbou, een wat sonnig en warm in die winter sal wees.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vertrek |
| Verlede Tyd | ek | het vertrek |
- Handeling van vertrek of weggaan; 'n plek verlaat.
- Skeef trek.
- Ons vertrek môre op vakansie.
- Sy gesig vertrek van woede.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vertrek | — |
- Handeling van vertrek of weggaan; afreis.
- Sy vertrek was 'n groot verlies vir die gemeente.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vertrek o | vertrekken |
| Verkleinwoord | vertrekje | vertrekjes |
- Hulp:IPA: [vər.ˈtrɛk]
-
(lêer)
- ver•trek
- Vertrek; kamer
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vertrek o | — |
- Vertrek; weggaan, afreis
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertrekken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertrekken
- gebiedende wys van vertrekken
- 1.: Ik vertrek.
- 2.: Vertrek je?
- 3.: Vertrek!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands