Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- ka•mer
- Vertrek in 'n gebou; ruimte wat deur mure afgeskei is en 'n eie funksie het.
- Afgeslote ruimte wat aan 'n kamer herinner (soos 'n hartkamer).
- (juridies) Onderdeel van 'n regsprekende orgaan wat oor bepaalde sake uitspraak lewer.
- Ná hulle geen kamer by die herberge in die dorp kon vind nie, het hulle in 'n stal oorgeslaap.
- 'n Mens se hart het vier kamers.
- Die meervoudige kamer bestaan uit drie regters wat gesamentlik meer ingewikkelde sake behandel.
- vertrek
- sitkamer, badkamer, slaapkamer, studeerkamer, speelkamer