slaapsak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slaapsak | slaapsakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slaapsakkie | slaapsakkies |
- slaap•sak
- Donserige sak waarin 'n mens kan slaap, meestal met 'n ritssluiter om dit oop en toe te rits, wat in 'n klein bondeltjie opgerol kan word.
- Elke kampeerder wat sy sout werd is besit 'n slaapsak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|