slaap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slaap | slape |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slapie | slapies |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- Periode van inaktiwiteit waartydens die oë toe is en die liggaam rus.
- Opgedroogde afskeiding van die oë.
- (anatomie) Sykant van die kop tussen die oog en die oor.
- Jan snork in sy slaap.
- Sy vee die slaap uit haar oë.
- Die skurk druk sy pistool teen die slagoffer se slaap.
| Vertalings: 1. Periode van inaktiwiteit | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. sykant van die kop | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | slaap |
| Verlede Tyd | ek | het geslaap |
- Periode van inaktiwiteit waartydens die oë toe is en die liggaam rus.
- Nie konsentreer nie.
- Steekgevoel in die ledemate.
- Sy slaap goed die laatste tyd.
- Die kinders sit oopoë en slaap in die klas.
- My been slaap.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Beeldboek | |
|---|---|
|
