slinken
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| slinken | slonk | geslonken |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | slink | slonk |
| jij, u | slinkt | |
| hij, zij, het | slinkt | |
| wij, jullie, zij | slinken | slonken |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| slink | geslonken | slinkend |
| Verdere vervoegings: slinken (vervoeging) | ||
- Hulp:IPA: [ˈslɪŋ.kə(n)]
-
(lêer)
- slin•ken
- In volume afneem; slink
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- «Zijn gezwollen voet was wat geslonken.»
- Sy opgeswelde voet het effens geslink.