soeklig
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soeklig | soekligte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soekliggie | soekliggies |
- soek•lig
- 'n Sterk gerigte lig/lamp waarmee iets/iemand in die donker opgespoor kan word.
- Die polisiehelikopter rig sy soeklig op die vlugtende misdadiger.
| Vertalings: soeklig | |||
|---|---|---|---|