soldeerbout
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soldeerbout | soldeerboute |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soldeerboutjie | soldeerboutjies |
- sol·deer·bout
- (gereedskap) 'n Werktuig waarmee gesoldeer word.
- Ek sal 'n soldeerbout moet gebruik om die stroombaanbord reg te maak.
| Vertalings: soldeerbout | |||
|---|---|---|---|