Gaan na inhoud

soldeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Soldeerwerk op 'n gedrukte stroombaan.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  soldeer 
Verlede Tyd  ek   het gesoldeer        
sol•deer
(tegniek) Los metaaldele aanmekaar heg deur van gesmelte metaal (die soldeersel) gebruik te maak.
Die tegnikus soldeer die gebreekte draad aan die luidspreker vas.
soldeersel, soldeerbout, soldeerpasta

    Vertalings

  Vertalings:    soldeer
Engels: solder(en)
Frans: souder(fr)
Nederlands: solderen(nl)
Russies: паять(ru) (pajat')


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord soldeer m/o
Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdɪːr]
   
(lêer)
sol•deer
(tegniek) Soldeersel; metaallegering wat maklik smelt.

    Sinonieme

soldeersel
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van solderen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van solderen
  3. gebiedende wys van solderen
1.: Ik soldeer.
2.: Soldeer je?
3.: Soldeer!