spog
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | spog |
Verlede Tyd | ek | het gespog |
Teenwoordige deelwoord | spoggende |
Werkwoord
Betekenisse
- Trots wees op; met iets pronk; vertoon maak.
Voorbeeldsinne
- Die omgewing van Okiep spog in die lentetyd met hulle veldblommeprag.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | spog o |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [spɔχ]
-
(lêer)