stofsuier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stofsuier | stofsuiers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
stofsuiertjie | stofsuiertjies |
- stof•sui•er
- (elektronika) Sjabloon:huishouding Huishoudelike toestel wat gebruik word om huise skoon te maak deur stof en ander vuilgoed op te suig.
Vertalings: stofsuier | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stofsuier.