suidelike
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | suidelik | suidelike | suidelikes | |
Vergrotend | suideliker | |||
Oortreffend | suidelikste |
- sui•de•li•ke
- Attributiewe vorm van suidelik.
- Die suidelike deel van die Noordwesprovinsie is 'n uitgestrekte vlakte, terwyl die noordelike deel grootliks yl begroeide bosveld is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|