Gaan na inhoud

superlatief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   superlatief     superlatiewe        
Vergrotend   superlatiewer      
Oortreffend   superlatiefste  
IPA: [sypərlɑˈtif], meervoud: [sypərlɑˈtivə]
سُیپِرْلاتِیفْ , attributief: سُیپِرْلاتِیڤِی
Wat alles oortref.

    Vertalings

  Vertalings:    superlatief
Duits: überragend(de), unübertrefflich(de)
Engels: superlative(en)
Enkelvoud Meervoud
  superlatief     superlatiewe  
IPA: [sypərlɑˈtif], meervoud: [sypərlɑˈtivə]
سُیپِرْلاتِیفْ , meervoud: سُیپِرْلاتِیڤِی
Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem om aan te dui dat die hoedanigheid daarvan 'n hoogtepunt bereik.

    Sinonieme

oortreffende trap

    Vertalings

  Vertalings:    superlatief
Duits: Superlativ(de), Meiststufe(de), Höchststufe(de)
Engels: superlative(en)
Nederlands: overtreffende trap(nl)