tangaar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tangaar | tangare |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tangaartjie | tangaartjies |
- tan•gaar
- (voëls) Lid van die familie
Thraupidae, 'n sangvoël wat in die Amerikas voorkom.
- Die swaarste een is die witkaptangaar, wat 24 cm lank is en sowat 114 g weeg.
| Vertalings: 1. Thraupidae | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tangaar.