tangare
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tangaar | tangare |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tangaartjie | tangaartjies |
- tan•gaar
- Die tangare is die tweede grootste voëlfamilie en bevat sowat 4% van alle voëlspesies en 12% van die Neotropiese voëls.
- 'n Swerm tangare is besig om in die boord nes te maak.
| Vertalings: 1. Thraupidae | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tangare.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | tangare v/m | tangaren |
- Hulp:IPA: [tɑŋ.ˈɣa.rə]
-
(lêer)
- tan•ga•re
- (voëls) Tangaar; 'n sangvoël wat tot die familie
Thraupidae behoort.
- «In Suriname komt een groot aantal soorten tangaren voor.»
- In Suriname kom 'n groot aantal spesies tangare voor.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Voëls in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Voëls in Nederlands