tietie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tietie     tieties  

Uitspraak

IPA: [ˈtiti], meervoud: [ˈtitis]

Met Arabiese letters

تِیتِي , meervoud: تِیتِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(Slaams:) titel en aanspreekvorm vir 'n Slaamse vrou.

    Voorbeeldsinne

Meteen is ek hartseer, want ek mis vir my ou Tietie.[1]

Verwysings