Gaan na inhoud

torpedo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  torpedo     torpedo's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  torpedotjie     torpedotjies  
tor•pe•do
IPA: [torpeˈdo]
'n Militêre wapen wat 'n ploftoestel is wat snel deur water beweeg na 'n teiken waar dit ontplof om die teiken (tipies 'n vaartuig) te beskadig, buite werking te stel of te vernietig - dikwels met lewensverlies of beserings.


Baie skepe is met die gebruik van torpedo's tydens die oorlog gekelder.


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: torpedo(en)
Nederlands: torpedo(nl)
Russies: торпеда(ru) (torpeda)
Japannees: 魚雷(ja) (gheeuraai)