Gaan na inhoud

turksvy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Turksvye (Opuntia ficus-indica)
Enkelvoud Meervoud
  turksvy, turksvyg     turksvye  
IPA: [ˈtœrksfəɪ̯, tœrksˈfəɪ̯], [ˈtœrksfəɪ̯jə, tœrksˈfəɪ̯jə]
تِورْكْسْفَيْ , meervoud: تِورْكْسْفَیِّی
(vrugte) Soort geurige pitvrug (op Wikispecies Opuntia megacantha).
turksvyg

    Vertalings

  Vertalings:    turksvy
Duits: Kaktusfeige(de)
Engels: prickly pear(en)
Venda: muḓoro

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor turksvy.