vaderland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vaderland     vaderlande  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈfɑːdərlɑnt]
   
(lêer)

Woordafbreking

va•der•land

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die land waaruit mense afkomstig is, gewoonlik hulle geboorteland

    Voorbeeldsinne

  1. Trek 'n lyn in die sand
    Dis mos jou Vaderland[1]

    Vertalings

  Vertalings:    vaderland
Engels: fatherland(en)
Nederlands: vaderland(nl) o

Verwysings