vakwoordeboek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vakwoordeboek | vakwoordeboeke |
- vak•woor•de•boek
- Woordeboek van vakterme; woordeboek wat tegniese terminologie bevat.
- Die veldgespesialiseerde woordeboek of vakwoordeboek gee nie die woordeskat van 'n taal weer nie, maar slegs die vaktaal van 'n bepaalde groep mense, gewoonlik mense wat dieselfde vak beoefen.
| Vertalings: vakwoordeboek | |||
|---|---|---|---|