vandag
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
vandag |
Woordafbreking
- van•dag
Bywoord
Betekenisse
- Op hierdie dag; die dag na gister en die dag voor môre.
Voorbeeldsinne
- Vandag is dit Dinsdag 7 Februarie 2023.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|