veenmos
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veenmos | veenmosse |
- veen•mos
- (plantkunde) 'n Mosspesie wat tot die genus
Sphagnum behoort en veenlande vorm.
- Veenmos kan die omringende gebied suurder maak deur katione soos kalsium en magnesium op te neem en waterstofione vry te stel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veenmos.