verbuiging
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verbuiging | verbuigings, verbuiginge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verbuiginkie | verbuiginkies |
- Hulp:IPA: [fərˈbœʏ̯xəŋ]
-
(lêer)
- فِرْبُیْخِڠْ , meervoud: فِرْبُیْخِڠِی , فِرْبُیْخِڠْسْ
- 1. Handeling van verbuig.
- 2. Die verandering wat die uitgange van woorde ondergaan om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.
- 3. Verkromming.
| Vertalings: verbuiging | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verbuiging.