verpleër
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verpleër | verpleërs |
- •ver•ple•ër
- (beroepe) 'n Manlike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en in 'n hospitaal te versorg.
- Tydens die griepepidemie van 1918 het hy deeltyds as verpleër in ’n hospitaal in Pretoria gewerk.
| Vertalings: verpleër | |||
|---|---|---|---|