verpleegster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verpleegster | verpleegsters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verpleegstertjie | verpleegstertjies |
- ver•pleeg•ster
- (beroepe) 'n Vroulike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en in 'n hospitaal te versorg.
- Tydens die Anglo-Boereoorlog word sy in die konsentrasiekampe aangehou, waar sy vrywillige as 'n verpleegster diens doen.
| Vertalings: verpleegster | |||
|---|---|---|---|