Gaan na inhoud

vokaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vokaal    vokale       
Hulp:IPA: [vuˈkɑːɫ, fuˈkɑːɫ]
   
(lêer)
فُوكَالْ , ڤُوكَالْ ; meervoud: فُوكَالِی , فُوكَالْ ; attributief: فُوكَالِی , فُوكَالْ


Wat tot die stem behoort; wat met die stem voortgebring word, gesing word.

    Sinonieme

klinker

    Vertalings

  Vertalings:    vokaal
Duits: vokal(de), mündlich(de)
Engels: vocal(en)
Enkelvoud Meervoud
  vokaal    vokale  
Spraakklank wat deur trilling van die stembande voortgebring word.

    Sinonieme

klinker

    Vertalings

  Vertalings:    vokaal
Duits: Vokal(de), Selbstlaut(de)
Engels: vowel(en)