voordat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voegwoord
voordat

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

voor•dat

Voegwoord

    Betekenisse

Voor; eerder in tyd as; gee onderskikkend die voorafgaande aan.

    Voorbeeldsinne

Al die feite in die artikel moet nagaan word voordat dit gepubliseer word.

    Sinonieme

voor

    Antonieme

nadat

    Vertalings

  Vertalings:    voordat
Engels: before(en)
Nederlands: voordat(nl)