voormalige
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | voormalig | voormalige |
Woordafbreking
- voor•ma•li•ge
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributiewe vorm van voormalig; vroeër; vorige.
Voorbeeldsinne
- Die volgende is 'n aanhaling van hierdie voormalige president.
Vertalings
Vertalings: voormalige | |||
---|---|---|---|