vuil
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vuil | vuile | ||
| Vergrotend | vuiler | |||
| Oortreffend | vuilste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| moddervuil | ||||
- vuil
- Vol stof, sweet, ens.; nie skoon of gewas nie; morsig.
- Plat; onsedelik; onrein; onwelvoeglik.
- Oneerlik; gemeen; verneuk.
- Jy kom nie met jou vuil bas in die huis nie.
- Sies, dis 'n vuil grap.
- Hy verontagsaam die reëls en speel vuil.
- Hy doen ander se vuil werk (ander se smerige take verrig).
| Vertalings: vuil | |||
|---|---|---|---|