walvisse
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| walvis | walvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| walvissie | walvissies |
- Sedert 1163 bekend in Oudnederlands as: waluisc (walvisk). Die eerste deel "wal" beteken self 'walvis' en gaan terug op pgm: *hwala. Buite Germaans is die verwantskap onduidelik. Dit is moontlik 'n substraatwoord.[1]
- wal•vis•se
- Walvisse is deur die eeue vir hulle vleis en as bron van olie gejag.
| Vertalings: walvisse | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor walvisse.