walvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| walvis | walvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| walvissie | walvissies |
- Sedert 1163 bekend in Oudnederlands as: waluisc (walvisk). Die eerste deel "wal" beteken self 'walvis' en gaan terug op pgm: *hwala. Buite Germaans is die verwantskap onduidelik. Dit is moontlik 'n substraatwoord.[1]
- Hulp:IPA: [val.fəs]
-
(lêer)
- wal•vis
- (soogdiere) Soogdier van die orde Cetacea wat in die see leef.
- Walvisse is deur die eeue vir hulle vleis en as bron van olie gejag.
| Vertalings: walvis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor walvis.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | walvis | walvissen |
- IPA:
- Nederlands: ['ʋɑɫˌvɪs],
,(lêer)
- «Baardwalvissen zijn tandloze walvissen met twee rijen baleinplaten .»
- Baardwalvisse is tandlose walvisse met twee rye horingplate .
- Manlik. Telbaar.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands