wandelpad
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wandelpad | wandelpaaie |
-
(lêer)
- wan•del•pad
- 'n Pad wat vir wandelaars bedoel is
- 'n Drie kilometer lange versteekte ondergrondse tonnelnetwerk wat onlangs in Johannesburg se middestad ontdek is, kan dalk binnekort tot nuwerwetse wandelpaaie, kompleet met koffiewinkels en parke, omskep word.[1]
| Vertalings: wandelpad | |||
|---|---|---|---|